AFRIKHAKI 2010 - KURT DARREN - ARNO JORDAAN - 9 APRIL 2010 - THE CLAPHAM GRAND

Organiseerders

AFRIKHAKI word met trots aangebied en bestuur deur Expertise Events.

Expertise Events is deel van Expertise Group.  Die groep sal met graagte hul dienste aanbied vir u volgende musiek- of sportgeleentheid.

Besoek gerus op webtuiste vir verdere besonderhede of kontak Etienne Jordaan by events@expertise-group.com.